zaterdag 31 oktober 2015

Uitgebreid interview voor de AFRIKANER VOLKSPARTY

Onlangs werd ik benaderd door een journalist die voor de AFRIKANER VOLKSPARTY werkt. Hij was me op het spoor gekomen door het opinieartikel in het Reformatorisch Dagblad over halal vlees in de noodopvang voor vluchtelingen. Via de link is het gehele interview te lezen. De inleiding is geschreven in het Zuid-Afrikaans en goed te volgen voor ons...of niet?

MNR. PETER FRANS KOOPS VAN DIE SPAKENBURGSE VRYHEIDSPARTY: "MOENIE DIE ISLAM FASILITEER DEUR HALAAL AAN TE BIED NIE. DIT IS MOS WATER OP DIE MEULE VIR MOSLEMS".
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Nederlands met mnr. Peter-Frans Koops die oprigter van die Spakenburgse Vryheidsparty wat sedert 2009 in die munisipaliteit van Bunschoten sit. In 2010 het hulle vir die eerste keer deelgeneem aan die verkiesings vir die munisipaliteite. Die SVP baseer hul op die Bybelvers Matt 7:12 'Alles wat julle dan wil hĂȘ dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete', en huldig die islam standpunte van sowel die Staatkundig Gereformeerde Party as die Party vir die Vryheid.

Geen opmerkingen:

Een reactie posten